# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

"...Glo in jou God. Glo in jou Volk. Glo in jouself..."


                                                                     
- D.F. MALAN (Eerste Minister)

Nag ou Grote! ( † ) vir Volk en Vaderland 2014

Musiek van die Week 2014

EDEN - Superhero.mp3

Eden

Superhero

Andriëtte - Sewe Oseane.mp3

Andriëtte

Sewe Oseane

Van Coke Kartel - Dis 'n Land.mp3

Van Coke Kartel

Dis 'n Land

Joshua na die Reën - Laat die Wind my neem.mp3

Joshua na die Reën

Laat die Wind my neem

4 Werke - Roete Na Jou Hart.mp3

4Werke

Roete na jou Hart

Joe Niemand - Ek sal nie bang wees nie.mp3

Joe Niemand

Ek sal nie bang wees nie
Bioskoop 2014
Leading Lady?
Alles wat mal is?
Suurlemoen?
Konfetti?
Spook van Uniondale?
Die Windpomp?
Ek joke net 2?
Agent 2000?
Vrou soek Boer?
Pad na jou Hart?
Knysna?
Faan se Trein?

Bosveld Lounge Advertensie.mp3

Bosveld Lounge ♦ Kitty Hawk Lodge ♦ Farm Boschkop No 369JR ♦ Pretoria ♦ Sportkroeg, Troues, Privaat Funksies, Kinderpartytjies, Boerekos, Wildsgeregte ♦ 012 811 8234 ♦ "Kom los jou spore hier"
info@bosveldlounge.co.za

24-09-2014

ONS ERFENIS

deur Paul Joubert

Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek beskryf Erfenis as 'n nalatenskap. Wat in ons murg en been is wat ons van vorige geslagte geëerf het. Wat van ons Afrikaner ouers, groot ouers en groot groot ouers van geslag tot geslag oorgedra is. Gellef is. Gepraat is. Gespeel is. Gehuil is. 

     Afrikaanse Kortverhale

Sinergia Advertensie.mp3

Sinergia Korporatiewe Klere ♦ www.sinergia.co.za ♦ Klere en geskenke ♦ Nasionaal ♦ Korporatiewe identiteit is binne almal se bereik ♦ Beatrice Grobler ♦ 082 462 3847 admin@sinergia.co.za

IntimoSA Advertensie.mp3

Intimo Investigative Serviceswww.intimosa.co.za ♦ Theft Murder Fraud and Arson Investigations ♦ Motor Vehicle Accident Investigation ♦ Undercover Agents ♦ Whistle blowing Investigations  ♦ Deter and DeTect ♦ 073 276 8968 info@intimosa.co.za

Angelic Nails Advertensie.mp3

 
Radio Omroeper Kort Kursus ♦  # Jou hart. My taal. Ons stem! ♦ Ons het jou stem nodig. Skryf nou in! ♦ Volledig aanlyn ♦ Dinsdag en donderdag 19h00 tot 20h00 ♦ Facebook079 219 6735 ♦ Kliek hier vir meer inligting tov kursus ♦ paul@radiokuberkontrei.co.za

Radio Omroeper Kort Kursus Advertensie 1.mp3

23-12-2014

ONTSNAPPING 

deur Jan van Tonder

Die hoof van die gevangenis sit by sy groot lessenaar. Agter hom hang die landsvlag. Oorkant hom sit die assistent-hoof en berekeninge doen. 

14-11-2014

DIE MAN MET DIE SWAAR BEEN 

deur Jan Rabie

'n Man het neergeval teen die relings van die Luksemburgtuine. Die skaduwees van kastaiingbome sny oor die sypaadjie verlig deur 'n glaslamp elke vyftig tree,

10-10-2014

VIR SIPHO

deur P.J Haasbroek 

Nomsa se voete ken die voetpad en sy hoef nie te kyk nie. Haar oë is gretig hoog by die visarend. Die voel trek sy een vlerk effens in, stoot die punt van die ander uit en kantel af. Die vis in sy kloue flits soos 'n lem. 

09-09-2014

DIE GROOT TUG

deur Muherab Marethab

Wat ek daardie dag in die kamertjie gesien het, maak so seer om weer te herhaal. Oom Aron se lyf was vol knoppe. Met trane in sy geswelde oë, het hy deur sy stukkende lippe gefluister. "Ons het verloor ou Japie man, die vroumens is te sterk."

15-08-2014

SELFMOORD 2

deur Breyten Breytenbach

Die eggenoot het nie weer sy opwagting gemaak nie. Die graaf het ons die volgende môre aangetref langs 'n vars omgedolwe hopie sand. Blykbaar het hy daar 'n graf gegrawe met die bedoeling om my afgespitte kop daarin te plant en ons toe voorgelê.

27-07-2014

DIE TUISKOMS

deur J van Melle

Sy gee nie antwoord nie, maar staan op en gaan by hom sit. Sy leun teen sy skouer en neem sy hand in hare, maar sy sê niks nie. 

02-07-2014

DRIE KAALKOPPE EET TESAME

deur Jan Rabie 

Die drie kaalkoppe gaan waansinnig voort met hul maal. Hulle hande vlieg links en regs om hul kwylende monde te voer. 

 16-06-2014

AANDENKING VIR 'N VRY MAN

deur Jan van Tonder

"Hoe kom mens uit dié plek uit?" vra die nuweling. Hy is jonk en sterk. Dit voel vir hom of sy skouers vel-af skaaf teen die mure, of hy nie kan gedraai kry sonder om êrens te skuur nie. 

28-05-2014

VAN DIE SEUNSOFFISIER

deur Gawie Kellerman

"Kom sit hier op die bed", sê hy toe hy opstaan en die black is beautiful uit die kas haal. Hy begin die troep kamoefleer. Sy vinger gly plek-plek in die nattigheid oor die troep se gesig. Hy sê niks nie, want hy is die seksieleier, want hy moet hulle terugbring. Tog sê hy dat hy verstaan; hy is self net agtien. 

01-05-2014

SWART YS

deur Hennie Aucamp

"Waarheen?" het die taxibestuurder gevra; en met verbasing het Jean-Jacques aan homself herhaal: "Waarheen?" Tot dié geval gekom het: Sloan Square. Want dis waar hy eenmaal twintig was. 

14-04-2014

 LIEFDE EN HAAT

deur Corlia Fourie

Sy het lê en luister. Lê en wag vir die geluid van die opstand. Want wanneer die hordes swartes kom, moes sy reg wees. Reg wees om die venster met 'n stoel stukkend te slaan en uit te spring in die pangaswaaiende massa.

30-03-2014

SOONTJIE

deur P.G. du Plessis

Die ander vyf was so dom soos klippe en almal met dié oop bekke. Seker edenoids, sê Veldsman my, en die goed moet seker soos hamme aan die bloedjies se verhemelte sit. Maar gekyk het ek nooit, al het dit gelyk of hulle nie kon asem kry nie. 

19-02-2014

VICTOR SINGH

deur Jan van Tonder

Hier is baie van ons wat moord gepleeg het. Maar dis net Singh wat galg toe gestuur is. Dis net hy wat Pretoria toe is om te wag vir die tou.  

01-02-2014

VOORGEVOEL

deur John Miles

 Ek het die man die straat sien oorsteek, van die kafee se kant af. Hy het oor die voor getrap, op na die sypaadjie en moet 'n blomknop of twee sien lê het - die vorige nag het die wind nogal erg gewaai - want hy het vinnig opgekyk na my tuin en toe sy oë die struik vind, kon ek sien hoe vorm sy lippe die vier sillabes van kamelia.

10-01-2014

VOOG

deur Alexis Retief

 "Besigheid is besigheid," vervolg hy, verwysende na die naakte figure. "Hm," sê ek en wend my na sy aantreklike gevreet.  "Hoekom doen jy dit nog?" My voog kyk na die mure.

Kattie Design Grafiese Kunstenaar Advertensie.mp3

KattieDesign ♦ Pastel en Potlood Sketse ♦ Gekwalifiseerde Grafiese Kunstenaar ♦ Vra my volledige portfolio aan ♦ Laura Bester, 10 jaar ondervinding in die drukkers bedryf ♦ 083 377 3854 kattiedesign@gmail.com

     Pin Interest Foto Flits

Ek gee erkenning aan álle bronne wat ek gebruik; indien ek dalk van u materiaal gebruik en nie erkenning daarvoor gee nie, kontak my asseblief sodat dit reggestel kan word.

 
 

     Afrikaanse Musiek Nuus

     Redaksioneel 

23-12-2014

DIE KASTEEL DIE GOEIE HOOP

deur Paul Joubert

Die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad is die oudste gebou uit die blanke vestigingstyd in Suid-Afrika. Gebou tussen 1666 en 1679 deur die VOC, vervang hierdie vesting die klei- en houtfort gebou in 1652 deur Jan van Riebeeck. 

18-11-2014

DIE WONDERWERK VAN BLOEDRIVIER

deur Leopold Scholtz

In die laer was 470 blankes, 60 swart krygsmanne van Alexander Biggar en 'n onbekende aantal swartes en kleurlinge wat as touleiers, wadrywers en beeswagters diens gedoen het teenoor 10,000 geoefende en dapper Zoeloekrygers. 

16-10-2014

AFRIKAANSE TAALMONUMENT 

deur Paul Joubert 

Op 'n heuwel bokant die Paarl staan 'n monument. Die Afrikaanse Taalmonument - wat bestaan uit verskillende groter wordende strukture van 'n konvekse en konkawe aard, wat die invloede van verskillende anter tale en kulture, asook politieke ontwikkelinge in suid-Afrika, simboliseer. 

14-09-2014

BEURTKRAG: WIE IS VERANTWOORDELIK? 

deur Paul Joubert 

Opwek onvermoë duur reeds sedert 2008: nou, vyf jaar later sit ons nog steeds met dieselfde vraagstukke. Onbevoegdheid? Skaamtelose nalatigheid? Intrastruktuur? Apartheid se skuld? Wat is die probleem! 

12-08-2014

AS DIE VOLK PRAAT 

deur Paul Joubert 

Nou, ek is nie Siener van Rensburg nie, nie eens verlangs familie nie - maar die volk het saterdag gepraat en hulle sê: "F#K JOU!" SARU wil met hul nuwe kwotastelsel vir 2014 ten minste 7 spelers van kleur in die begin 22 hê. 

10-07-2014

ASHLEIGH MOOLMAN PASIO 

deur Paul Joubert

Skryf die naam neer in jou geheuebank. Jy gaan nog baie van die fietsryer hoor. Miskien 'n goud by die volgende Olimpiese Spele - of selfs die Tour de France.  

08-06-2014

'n HART VIR HIERDIE LAND

deur Paul Joubert 

Knegte van die Allerhoogste, teen die hele wêreld vry. Is dit nog relevant en van toepassing in Suid-Afrika in Julie 2013? Het ons beweeg van waar 'n groot deel van die bevolking hul rol as Christene moet uitleef, tot 'n sekulêre demokrasie waar Kerk nie meer relevant is nie? 

01-04-2014

VIR GOD EN VADERLAND

deur Leopold Scholtz

In 1914 se tragiese botsing van broer teen broer sterf Jopie Fourie voor 'n vuurpeleton en word feitlik 'n legende onder sy mense.  

15-03-2014

WISKUNDE KLASSE VIR ZUMA 

deur Paul Joubert

South Africa's economy remains largely in the hands of "white males", 18 years after the end of Apartheid, President Jacob Zuma said. Dit was die woorde van ons Staatspresident in 'n toespraak gelewer op 26 Junie 2012.  

12-02-2014

ARBEID IS DIE SLEUTEL 

deur Paul Joubert

Luister Afrikaner! Een honderd jaar gelede het die Afrikaner volk hom presies bevind - soos nou! - in die buitebaan van die Suid-Afrikaanse ekonomie en politiek. Die "keiser" was toe Ingels en nie "Zoeloe" nie. Feit bly staan - ons was oorgelaat aan ons eie lot. Hoewel daar baie verskille is tussen toe en nou, is daar net soveel ooreenkomste wat getref kan word.  

10-01-2014

DIE ERFENIS VAN ONS VADERS 

deur Paul Joubert

Dinsdag, 30 Mei 1961 het Ds. P. J. Jordaan van die Nederduitse Gereformeerde Gemeente Drie Riviere die feesprogram by Laerskool Drie Riviere (geleë te Limpopo straat) geopen.  

     Afrikaans

AFRIKAANSE AKRONIEME

ACVV Afrikaanse Christelike Vrouevereniging

AHI Afrikaanse Handelsinstituut

ALV Afrikaanse Letterkundevereniging

ATA Afrikaanse Taalatlas

ATKV Afrikaanse Taal en Kultuur Vereniging

AWB Afrikaner Weerstandsbeweging

GRA Genootskap van Regte Afrikaners


AFRIKAANSE EPONIEME

Abrakadabra Genoem na die Oostenrykse geneesheer en astroloog, Friedrich (Franz) Mesmer (1734 - 1815) wat dierlike magnetime ontdek het.

Amnestie (kwytskelidng van straf as gevolg van 'n misdaad opgelê)

Bluetooth Genoem na Harald Blatand (c.910 - 987), 'n Wikingkoning wat Denemarke en Noorweë met mekaar verenig het. 

Bobbejaansleutel Die bobbejaan- in gereedskap is in vertaling genoem na 'n mnr. Charles Moncke, 'n Britse smid, of Charles Moncky van die VSA, wie se vanne skynbaar met monkey verwar is.

Casanova (vroueverleier) Genoem na Giacomo Girolamo Casanova de Seingalt (1725 - 1798), Venesiese avonturier, gigolo en skrywer, maar in tydperke in sy leeftyd ook soldaat, sekretaris, prediker, alchemis, dobbelaar, violis, loteryopsiener, spioen vir die Inkwisisie, joernalis, diplomaat, spekulant en enige bereop wat sou help om hom in die slaapkamer en onderklere van 'n dame te kry.

Cayennepeper Die sterkte daarvan word aangeslaan op 30,000 tot 50,000 Scoville-eenhede. Die Scoville-skaal meet die speseryhitte (pikantheid) van 'n rissie na aanleiding van die capsaïsieninhoud daarvan. 

Daalder (vroeëre Suid-Afrikaanse bedrag van 1 sjieling en 6 pennies, 15 sent; afkorting van riksdaalder) Genoem na die dorp Joachimsthal.

Dom Pérignon (beroemde sjampanje uit die stal van Moët & Chandon). Genoem na 'n Benediktynse monnik, Dom Pérignon (16-38-1715).

Epsomsout Genoem na die dorp Epsom in die graafskap Surrey in Engeland waar die sout die eerste keer in die natuur aangetref is. Dit is oorspronklik berei deur die indamping van die mineraalwater wat ongeveer 1618 daar ontdek is.

Fauna Genoem na Faunus, die Romeinse god van die dierelewe, die bos en herders. Hy word vereenselwig met die Griekse god Pan want hy is ook halfman, halfbok met horings en bokpote.

G-Kol (boontjievormige deel van die vagina wat, na talle vrouens beweer, 'n erogene sone bevat wat tot hoë vlakke van seksuele opwekking en kragtige orgasmes kan lei as dit gestimuleer word)

Hermafrodiet Sy (Salmakis) het die gode gesmeek om hulle vir alle tye te verenig. Die resultaat was dat die eertydese knaap in 'n tweeslagtige wese verander het.

Ikabod Moontlik genoem na die Bybelse Jakob, as die uitlêers van die Bybel aanvaar dat Jakob en Ikabod verbrouings van die naam Jogebed of Jokobod is.

Jerobeam (bottel met 'n inhoudsmaat van vier gewone bottels) Genoem na die Bybelse Jerobeam (oorlede 901 v.C), die eerste koning van die noordelike Israelitiese koninkryk ná  die verset teeen Rehabeam.

Kiekie Kiek se van is nie net in die eponiem kiekie verewig nie. 'n Monument vir hom is in 1990 opgerig, 'n straat in Amsterdam  is in 2004 na hom genoem en so ook asteroïed 17521 in 1993.

Lolita Genoem na die hoofkarakter, Lolita, in 'n roman van die Russies-Amerikaanse skrywer, Wladimir Wladimirowitsj Nabokof (1899 - 1977). Die Nabokof-familie was drietalig, wat Wladimir later ook benut het deur die eerste blokkiesraaaisels in Russies saam te stel.

Mesmerisme Kul jou hier, kul jou daar! Die woord is volgens sommige 'n verbrouing van die geheime kabbalisiese Hebreeuse habrahar dabar.

Munt Die eerste persoon wat 'n afbeelding van sy kop op 'n munt gehad het, was Julius Ceasar. Omdat skelms dadelik agtergekom het dat 'n mens stukkies van die goue en silwer munte kon afbreek, is kartelrandjies aangebring wat sodanige skending duidelik laat blyk het.

Nemesis (genadelose, onafwendbare straf, gewoonlik in die uitdrukking jou nemesis teenkom.) Genoem na die Griekse mitologiese godin van die wrekende geregtigheid.

Oscar Die beeldjie wat elke jaar in Hollywood aan die beste presteerders in die jaar se rolprentoes toekegen word. Bloot toevallig genoem na Oscar Pierce. 

Pekinees Een frivole Engelse bron weet te beweer dat die brak uit die mou geloer het (Engels peek) en daarom Peek-i-neese genoem is. Die ras se bynaam Leeuhond kom van hulle voorkoms wat aan dié van die sogenaamde Chinese wakende leeus herinner.

Pulitzerprys Genoem na die Hongaars gebore Amerikaanse koeranteienaar en -redakteur, Joseph Pulitzer (1847 - 1911), wat die fonds nagelaat het vir die prys wat reeds sedert 1917 toegeken word.

Quisling Genoem na die Noorweegse leëroffisier en politikus, Vidkun Abraham Lauritz Johnsson Quisling (1875 - 1945), die grootste verraaier in die Noorweegse geskiedenis.

Rosettasteen (kliptablet wat in 1799 deur ene Boussard of Bouchard in Egipte gevind is en waarop 'n inskripsie in drie dele verskyn). Genoem na die Stad Rosetta (tans Rashid)

Sifilis (seksueel oordraagbare siekte, veneriese ontsteking)

Genoem na 'n karakter, Syphilis, in 'n gedig van 1530 deur die Italiaanse geneesheer, wiskundige

Tandem (soort fiets waarop twee persone agtermekaar sit en saam trap) Genoem na 'n Engelse edelman, lord Tandem,

Uzi ('n kompakte automatiese wapen wat wêreldwyd gebruik word, genoem na die Israelse

Vestaalse maagd (kuise vrou) Genoem na die Romeinse godin van die vuurherd, Vesta, wat moes sorg dat die vuur in haar tempel

Woensdag (dag voor Donderdag wat op Dinsdag volg) Genoem na een

Xantippe ('n twissieke, neulende, sanikende vrou) Genoem na Xantippe, die eggenote van die Griekse wysgeer, Sokrates

ELF-EN-DERTIG

Sy het elf-en-dertig geite (sy het altyd 'n klomp nukke en grille). Sy het dit die elf-en-dertigste keer gedoen (sy het dit vir die soveelste keer gedoen).

PLUIS

Alles is nie pluis nie. (Daar is êrens 'n skroef los. Nederlands pluizen = gladmaak). Hy is nie pluis nie (Hy is nie by sy volle verstand nie).

 

AANDBLOM

Wat is die betekenis van die woord Aandblom? 

STUIPE

Hy het amper die stuipe gekry, so kwaad was hy. Hy was woedend. Nederlands... 

RUIMSKOOTS

Hy is ruimskoots vergoed. Hy is voldoende vergoed. Nederlands ruimschoots was oorspronklik 'n skeepvaartterm 

STOETHASPEL

Waar kom die woord Stoethaspel vandaan? 

FESTOEN

Ken jy die term festoen? Wat is die betekenis van die woord festoen? 

STOMP

Jy is 'n stomp  griffie.  

PARNASSUS

Sy wil Parnassus bestyg. 

NEPOTISME

Onregverdige begunstiging van familie of vriende 

     Volksmoord Barometer

 DODETAL SYFER VANAF 1994

Hoeveel blankes is vermoor deur swartes sedert die einde van Apartheid? 

Nagenoeg 68 798 wit Suid-Afrikaners is vermoor sedert 1994 in rasgemotiveerde haat moorde. Meer as 4041 wit Kommersiële Boere is in dieselfde tydperk vermoor. Hierdie moorde is brutaal, die aanvallers spaar niemand nie, kinders en babas ingesluit. Vrouens word verkrag en dan vermoor - en in meeste gevalle word min artikels vermis - indien enige. 

Die ANC is tans besig om die manier waarop hierdie sake gerapporteer word, te wysig. Binnekort mag RAS nie aangedui word in die moorde nie, wat dit onmoontlik gaan maak om te rapporteer aan die wêreld wat tans in ons land plaasvind. 

Boer genocide, boer war genocide, boer genocide pictures, boer farm murders, stop boer genocide, genocide in South Africa, Farm murders South Africa

Slagtersnek


Long Hope, Distrik Somerset-Oos, 

Oos-Kaap 9/3/1816


O Slagtersnek, o Slagtersnek!

Hoekom moes ons soos diere vrek?

Vyf toue hang op 'n Britse galg - 

Die blote gedagte laat my walg.

Vir wie's die galg nou opgerig?

Britse prooi stap staderig.

Wie moet deur hul trane kyk?

Hul dierbaars wag in die modder en slyk.

Wie staan daar rustig, kalm en edel?

Sal Englands offers ook nog bedel?

Die stroppe word om hul nekke gesit,

Die teken gegee, die dood ontbied!

'n Ma het God om redding gesmeek: 

Die galg - hy kraak, hy knal, hy breek!

Hul val op die onwelriekende vlei. 

"Dis 'n Hemelsteken: Hul's vry! Hul's vry!"

Terug! Terug! Jul Boere pak!

Hier wórd nie gesoen, hier wórd nie gelag!"

Bevel is bevel! Die manne moet sterf!

Menslikheid het by die Kakies gederf!

Om die wankelnde galg te spaar en vertroetel

Het één vir één van die Boere gebuitel!

Sélfs nie die lyke was vrygegee -

Soos aas was ook dit hul bloedig trofee!

Wéét jul nie? Dis mos bekend:

Só word God se wet geskend!

© Pieter Cohen Hamburg