# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

 
SA Topsites ::

Een teelepel heuning. Een teelepel fyn gemmer. Een teelepel fyn suiker. Drie eetlepels boegoe asyn. Meng alles goed en drink een eetlepel daarvan.