H
h hekto-; hora (uur)
h. honderdtal (in krieket); hoogte
H simbool vir waterstof (element); hardheid; henry (afgeleide eenheid vir elektriese induktansie)
H. Heilige
ha hektaar
Hab. Habakuk (boek in die Bybel)
Hag. Haggai (boek in die Bybel)
Hand. Handelinge (boek in die Bybel)
HAT Hoër Afrikaanse Taaleksamen; (Verklarende) Handwoordeboek van die Afrkaanse Taal
HBD hoë bloeddruk
h.b.s. hoogte bo seespieël
HBV huishoudelike bestaansvlak
h.c. honoris causa (as eerbewys—word aangedui by eregraad)
HC Honoris Crux
HCD Honoris Crux Diamant
HCG Honoris Crux Goud
HCS Honoris Crux Silwer
h.d. hoë dak
Hd. Hoogduits, Hoogduitse
HD hoë druk, hoogdruk
H.D.H. (ook HDH) Haar Deurlugtige Hoogheid
H.d.L. Heil die Leser
HDPE hoëdigtheidspoli-etileen
He simbool vir helium (element)
Heb. Hebreërs (Brief aan die Hebreërs, boek in die Bybel)
Hebr. Hebreeus, Hebreeuse
H.Ed. Hoogedele; Haar Edele
H.Ed.Geb. Hoogedelgebore
H.Eerw. Hoogeerwaarde
H.Eks. Haar Eksellensie
helmintol. helmintologie (wetenskap van wurms en wurmparasiete); helmintologies, helmintologiese
HEO houereindpuntorder
her. heraldiek; heraldies, heraldiese
Her. Herero (die taal)
hers. hersien, hersiene; hersiener
Herv. Hervormd; Hervormde
h.e.s. hoofslaapkamer en suite
Hf simbool vir hafnium (element)
hfs. hoofsaaklik
hfst. hoofstuk
Hg simbool vir kwik (element)
HG hoër graad
H.Geb. Hooggebore
H.Gel. (ook Hooggel.) Hooggeleerde
H.H. (ook HH) Haar Hoogheid
HH.EE. (ook HH EE) Hulle Eksellensies
HH.KK.HH. (ook HH KK HH) Hulle Koninklike Hooghede
HH.MM. (ook HH MM) Hulle Majesteite
Hi. Hindoestani (die taal)
hidrol. hidrologie; hidrologies, hidrologiese
hist. histories, historiese
HIV houerinspeksieverslag
(Nota: Die Engelse HIV, die virus wat tot vigs kan lei , word in Afrikaanse liefs vertaal met MIV)
h.k. harde kap
hk. huurkoop
HK hoofkwartier; huiskomitee;; hoë kompressie
H.K.H. (ook HKH) Haar Koninklike Hoogheid; Haar Keiserlike Hoogheid
H.K.M. (ook HKM) Haar Koninklike Majesteit
hl. hoofletter
hℓ hektoliter
HLG hartlyngemiddelde
HM hoofminister
H.M. (ook HM) Haar Majesteit
HMK Historiese Monumentekommissie
HMS hoër meisieskool
HNP Herenigde Nasionale Party; Herstigte Nasionale Party
Ho simbool vir holmium (element)
HO Hoër Onderwys
H.O.D. (ook HOD) Hoër Onderwysdiploma
hoev. hoeveelheid
Holl. Holland; Hollands, Hollandse; Hollandisme
homof. homofoon; homofonies, homofoniese
homog. homograaf; homografies, homografiese
hotnon. homoniem; homonimies, homonimiese
Hong. Hongarye; Hongaars; Hongaarse
Hons. Honneurs; Honores; Honoribus; Honoris
Hons.B.A. (ook HonsBA) Honneurs-Baccalaureus Artium; Honoris Baccalaureus Artium
Hons.B.Admin. (ook HonsBAdmin) Honneurs-BaccalaureusAdministrationis
Nota: Hons. of Hons word eweneens vooraan verskeie ander Baccalaureus-grade geplaas om die Honneurs-kwalifikasie aan te dui
hoofart. hoofartikel
Hooggel. (ook H.Gel.) Hooggeleerde
hoogl. hoogleraar
Hoogl. Hooglied (boek in die Bybel)
HOP Heropbou- en Ontwikkelingsprogram
Hos. Hosea (boek in die Bybel)
hosp. hospitaal
HOSPERSA (ook Hospersa) Hospitaalpersoneelvakbond van Suid-Afrika
houtw. houtwerk
HPK hoofposkantoor
H.P.O.D. (ook HPOD) Hoër Primêre Onderwysdiploma
hr. heer
hr. (ook HR) handrat
HR hoofregter; hoofredakteur
HR (ook hr.) handrat
HRR Heilige Romeinse Ryk
hs. handskrif
HS Heilige Skrif; hoë spanning, hoogspanning
h.slaapk. hoofslaapkamer
H.S.O.D. (ook HSOD) Hoer Sekondêre Onderwysdiploma
hss. handskrifte
HSS hoër seunskool
hst. hoofstad
h.t.l. hier te lande
HTML Hypertext Markup Language (Hiperteks-opmaaktaal, gebruik vir internet-webbladsye)
HUB hoof- uitvoerende beampte
huish. huishoudkunde; huishoudkundig, huishoudkundige
hulpww. (ook hww.) hulpwerkwoord
hum. humiditeit
h.v. hoek van; horisontale vlak
HVM hoëvlakmannekrag
HVT hormoonvervangingsterapie (in die geneeskunde)
hww. (ook hulpww.) hulpwerkwoord
Hz hertz