Afrikanerhart - Die Trekpad van 'n Nasie

Georgie lei die Slang

Dit was in die oorlog. Daar was 'n lugaanval op die stgad. Baie mense is gedood en beseer, en 'n hele aantal huise is in die puin gelê.

Die hospitale was vol van die beseerdes, en die dokters en verpleegsters het nog nooit hulle hande so vol gehad nie.

En toe, een koue wintersmore, het daar 'n vreemde ding gebeur.

Dit was nog baie vroeg - nog nie sesuur nie - dit het net begin lig word. 'n Verpleegster het by 'n groot hospitaal uitgekom, en op die trappies het sy iets geisen wat soos 'n bondel klere lyk. Sy het ondersoek ingestel, endaar het sy 'n seutnie toegedraai gevind! Hy was seker nie ouer as vier jaar nie, en die droefheid in sy groot bruin oë het dadelik haar hart aangeraak.

"Wat doen jy hier so vroeg in die oggend?" het sy vriendelik gevra.

Slaaptyd stories

Deel Vyf

deur Arthur S. Maxwell