# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Meraai lees die 'Fanie en Melanie' uitreksel en sê aan Gatiep: "Gatiep, het jhy gewiet dat hïennas net elke 2de jaar paar?"

Gatiep: "Fokkit Meraai, ma dan het hulle mossie iets om oor te lag nie?"
07.09.2017
Suid-Afrikaanse spotprente, Afrikaanse spotprente, Spotprente
Afrikaanse Spotprente, Julius Malema, Myne, Nasionalisasie

1.

Gatiep en Meraai sit in die skeihof. Die regter moet besluit wie toesig van die minderjarige kind moet kry. Die regter vra vir Meraai: "Meraai, gee vir my jou redes hoekom jy toesig moet kry?" Meraai antwoord: "Djou honor, ek net nege maande aan die kind gedra en deur al die labourpains gegaan met die geboorte. Dit gee my die reg om toesig te kry." Die regter draai na Gatiep en vra: "Gatiep, sê vir my, gee my jou redes hoekom jy toesig moet kry?"
Gatiep antwoord: "Djou honor, as ek 'n R5,00 coin in 'n Coke masjien gooi en hy gooi 'n blikkie coke onder uit, is daai blikke myne of die masjien s'n??" 

2.

Gatiep en Meraai kom op 'n tas af waarin daar R1000 is. Gatiep vra: "Meraai, wat gaat ons met die geld maak?!"

Meraai antwoord: "Nei, kom ons deel dit fifty-fifty!"

Gatiep kyk haar so en vra: "En wat word dan vannie anner R900?" 

3.

Gatiep vra die priester: "Hoekom dra jy jou hemp se boordjie agterstevoor?"

"Omdat ek 'n vader is."

"Ek is ook 'n vader, maar dra nie my hemp so nie."

Priester: "Maar ek is 'n vader van duisende."

Gatiep: "Dalk moet jy dan liewer jou broek agterstevoor aantrek!" 

4.

Meraai sê vir Gatiep: "Djy moenie dink djy sal by die hemel se hek kan ingaan as djou asem so na drank stink nie!"

Gatiep: Dja Meraai, djy hou djou baaaie slim né. Maar daar is 'n technical point van hemel toe gaan wat djy nie van weetie. My asem ganie saamie, ek blaas hom mos hier uit!"

5.

Wiskunde deur die jare!!

* Wiskunde in die 1960's :'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy produksie-koste is 4/5 van die prys. Wat is sy profyt? 
* Wiskunde in die 1970's :
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is 4/5
van die bedrag, of R80. Wat is sy profyt?
* Wiskunde in die 1980's :
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is 
R80. Het hy 'n profyt gemaak? 
* Wiskunde in die 1990's : 
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is R80 en sy profyt is R20.
Opdrag: Onderstreep die syfer 20.
* Wiskunde in die 2000's: 'n Boer kap 'n pragtige woud af sodat hy 'n
profyt van R20 kan maak. Voordat hy dit egter kan verkoop, word hy geskiet
en sy bakkie gekaap. Die kaper verkoop die hout vir R50 en die boer se
bakkie vir R800 en maak dus 'n wins van slegs R850. 
Opdrag: Verduidelik hoekom dit Apartheid se skuld is.

6.
Two metro cops spot a single cab Toyota Hilux bakkie, FS number plates and two boere inside busy driving in the BUS lane. "Those whities think they cleva!" says the one cop. So they stop the bakkie, he walks over to the window. Cop says: "Good day sir." 
Driver: "Goeie dag." 
Cop: "Das lane is for da bus"
Driver: "Yes, I'm bus JAN and this is bus PIET!"

7.

Klein Jannie en sy gesin eet Sondag middag by Ouma. Net toe almal aan tafel is, begin Ouma die kos opskep.

Toe Jannie sy bord kos ontvang, begin hy dadelik eet. 

"Jannie, asseblief!!" sê sy ma. "Wag asseblief tot ons gebid het."

"Ek hoef nie," sê hy dadelik. 

"Natuurlik moet jy!" antwoord sy ma. "Ons bid altyd voor ons by die huis eet."

"Ja, maar dit is by ons huis" verduidelik Jannie. "Maar hierdie is Ouma se huis, en sy weet hoe om te kook." 

8.

'n Vrou bel 'n petshop en sê sy stel belang in die pappegaai wat hulle in die koerant geadverteer het.

Sy kom toe later daar aan en die ou wys haar 'n moerse nice African Gray:"R400 en hierie outjie is joune! Gewoonlik gaan hulle vir meer as 'n duisend Rand." sê hy."Nou maar hoekom so goedkoop?", vra die vrou. "Wel", sê hy: "Die pappegaai het vir so paar jaar in 'n hoerhuis gebly en gevolglik is sy taal so bietjie kras."

"Ag nee wat", sê die vrou, "Ek is baie open minded en dit sal nogal snaaks wees om so iets in die huis te hê." Sy koop toe die pappegaai en vat hom huistoe.Daar aangekom kyk die pappegaai so bietjie rond en sê: "My fok! 'n Nuwe hoerhuis en 'n nuwe madame!"

"Ek is nie 'n madame nie," lag die vrou "en hierdie is definitief nie 'n hoerhuis nie."So rukkie later stap die vrou se twee tienerdogters in.

Weer hak die pappegaai af: "My fok! 'n Nuwe hoerhuis, 'n nuwe madame en twee splinternuwe hoere!""Ma, sê vir daardie pappegaai om stil te bly, ons is nie hoere nie!" maar nogtans giggel hulle oor die nuwe troeteldier.

Nog so rukkie later kom die vrou se man by die huis en weereens hou die pappegaai nie sy bek nie: "Wel fok my! ' n Nuwe hoerhuis, 'n nuwe madame, twee nuwe hoere, maar dieselfde ou customers! Hoe gaan dit met jou, Freddie?

9.

Oom Kallie en Tant Anna ry in New York toe 'n taxi langs hulle stop. Die taxidrywer se toe vir hulle: "Good Morning!" Tant Anna vra toe vir Oom Kallie: "Pappa, wat sê hy?" "Ag, hy sê sommer hallo." Eh nulle ignoreer hom toe verder. "Hey, where are you from?" "Pappa, wat sê man?" Oom Kallie antwoord: "Ag, hy vra sommer waarvandaan ons kom." En hulle antwoord: "South Africa." Die taxidrywer sê toe: "Hey, I've been to South Africa and I had the worst sex there ever!!!" Tant Anna vra toe weer: "Pappa, wat sê hy?" Oom Kallie: "Hy sê hy dink hy ken jou!!"

10.

Gatiep staan opi stoep by Tygervalley en ‘n Transvaler stop by hom en vra:

”Verskoon my, maar wat is die vinnigste manier om van hier na die Waterfront te kom?”

Gatiep: ”Minee ry of loep jy?”

Transvaler: ”Ek ry!”

Gatiep: ”Daais di vinnigste manier Minee!"

 11.

Koos vra sy pel bekommerd: "Waar sit n vrou se skande? 

Pel: Ek weet nie hoekom?...

Koos: My vrou se as ek dronk is,steek ek haar in die skande!!!"

12.

In Brakpan sukkel die ouens maar met die Engels. Die Matrieks skryf hul Engels 2de Taal eindvraestel. Toe hulle klaar is vra Koos vir Piet: "Hoe lyk jou leeu wat ons moes teken?" "Watse leeu?'" vra Piet. Koos sê: "Het jy dan nie gesien nie? Onder aan die vraestel het gestaan 'Draw a line'.

13.

Malema vra 'n toordokter op watter dag sal hy doodgaan?

Toordokter: "Op 'n Boere Vakansiedag!"

Malema: "Aauk, hoekom?"

Toordokter: "Enige dag wat jy doodgaan, sal vir die Boere 'n Vakansie dag word"

14.

Die spietkop trek die ou oom van 78 af ongeveer 02h30 in die oggend. Die oom is goed gesool! Spietkop: "My oom, jy is poepdronk, en jou bestuur jy die tyd van die oggend. Waar is jy oppad? Oom: Nee, ek is oppad na 'n lesing toe. Spietkop: Lesing??? Strooi man, waarheen is jy oppad? Oom: Ek is oppad na 'n lesing oor drankmisbruik, alkoholisme, dobbelary, verbode seks, en opkikkers. Spietkop: En wie sal nou die tyd van die oggend so 'n lesing aanbied? Oom: My vrou natuurlik! 

15.

Danksy die baie reën van die afgelope week in Gauteng...kon die ANC sy beloftes nakom, wat gemak is tydens die vorige Nasionale Verkiesing, om lopende water by elke huis te kry.  

16.

Ek loop nou net uit by die winkel met 'n pie, 'n koeldrank, chips en 'n russian en daar sit 'n boemelaar en sê vir my dat hy 2 dae laas geeët het. Ek sê toe vir hom: "Fokkit! Ek wens ek het jou wilskrag gehad"

17.

Vrou soek haar man orals rond en kry hom in die garage langs die kar en huil. Sy vra: "Wat's fout?" Hy sê: "onthou jy die dag toe jou pa ons die eerste keer gevang het en onthou jy toe hy sê ek moet met jou trou of tronk toe." "Ja, sê sy." "Wel, vandag sou ek uitgekom het."

18.

Juffrou is moeg vir Jannie se vuiltaal en roep al die dogtertjies bymekaar en sê: "As Jannie weer vuiltaal gebruik, moet almal opstaan en uit die klas loop."

Volgende dag vra Juffrou die klas watter projekte in hul omgewing is? Jannie antwoord: "Hulle bou 'n hoerhuis by ons." Al die dogtertjies staan toe op om uit te loop. Jannie sê: "Julle hoertjies kan maar sit, die plek is nog nie oop nie!"

19.

'Dogtertjie: "Pappa waar kom babas vandaan? Pappa: "Pappa plant 'n saaitjie in mamma se maag.Dogtertjie: "Moet mamma die saadjie sluk? Pappa: "Net as sy nuwe skoene soek!"

20.

Ek's eintlik impressed met wat Lance Armstrong gedoen het!!!!Toe ek op drugs was kon ek nie eers my flippen fiets kry nie.

21.

Ek wil julle graag vra om vanmiddag aan my te dink. Ek het 'n afspraak by my bank en as dinge reg uitwerk, sal my lewe baie verander. Ek is so op my senuwees, ek kan skaars die sykous oor my kop kry...

22.

Juffrou vra vir Gatiep om vir haar die verskil tussen massa en gewig te verduidelik: "Neeeiii Jufffrou, se Gatiep: "Dis mos eintlik maklik". My pa kom nou die aand by die huis en se vir my ma "Jjy't biethe gewig opgetel." My ma se toe vir hom "Jou massa moer."

23.

Mavis doen aansoek vir werk.
By die onderhoud vra die eienaar: "Mavis, het jy tik geneem op skool ?"
Mavis: "Nei maneer, dai djare was da net dooswyn en dagga."

24.

Die twee ou skool pêlle, Piet en Koos, loop mekaar raak na twintig jaar. "Haai, ou Piet, jy lyk goed man. Wat het jy met jou lewe gedoen na skool?" vra Koos. Nee, sê Piet, ek het Tale gaan swot op Tukkies en het my Honneurs behaal. daar het ek toe ook my vrou ontmoet. Sy skryf gedigte en prosa en het 'n Meestersgraad in Letterkunde. My seun is 'n konsertpianis in Amerika vir die Amerikaanse Philharmoniese orkes en my dogter is die hoofballerina in Londen se geselskap.  Julle moet een aand oorkom dan hou ons 'n kultuur-aand. "En wat het jy met jou lewe gedoen, Koos?" vra Piet. Nee, sê Koos, ek was mos al op skool al 'n bietjie bakleierig en het toe na skool maar 'n bokser geword. Daar het ek ook my vrou ontmoet, die dogter van 'n promotor, en in daai tyd kon die vrouens mos nie boks nie toe begin sy met karate en sy het haar black belt gekry voor ons eerste kind. Ons seun het onlangs sy nasionale kleure gekry in stoei en my dogter verteenwoordig ons land in Judo. "Julle moet een aand oorkom dan moer ons julle."

25.

Koos kom dronk by die huis aan, kry 2 panado's en druk dit in sy vrou se mond terwyl sy slaap...Sy word verward wakker en sê: "Wat de hel doen jy nou Koos?" Koos sê toe: "Ek het 2 panado's in jou mond gesit!" Vrou: "Is jy nou getik?? Ek het nie 'n kopseer nie!!!!" Koos: "DIS WAT PAPPA WIL HOOR!!"

26.

Boer vang Sipho steel daar op die plaas. Hy vat hom langs die skuur en gee vir hom 'n dice. Boer: "As jy 1 - 5 gooi dan bliksem ek jou goed, verstaan jy?" Sipho: "Eish, en asse ek goi hom die six baas?" Boer: Dan kan jy weer gooi!


27.
Daar in die Kaap stop `n spietkop vir oom Kallie. Die oom het `n bietjie te vinnig gery. 
Die spietkop sê vir oom Kallie: “Kyk, ek sal vir jou `n kans gee. Sien jy daar anderkant, wat kom daar aan?”
Oom Kallie sê: “Dis `n kar.”
“Nee oom, jy het nie mooi geluister nie, is dit `n Merc, `n BMW of `n Audi. Kyk nou weer, wat kom daar aan?”
Oom Kallie sê: “Dis `n motorfiets.”
“Nee oom, jy het weer nie mooi geluister nie, is dit `n Kawa, `n Honda of `n Yamaha?”
Hy skryf toe die kaartjie.
Oom Kallie sê: “Luister hier seun. Jy staan in Adderlystraat en oorkant die straat staan daar `n vroumens, met `n baie kort minirokkie aan en `n kort toppie en rooi skoene en rook `n sigaret, wie is dit?”
Die spietkop sê: “Dis `n prostituut.”
“Nee seun, jy het nou nie mooi geluister nie, "Is dit jou sussie, jou ma of jou ouma?”

28.

'n Swart man van Brakpan word genooi na 'n fancy dress party en vra sy vrou om vir hom 'n kostuum te gaan huur. Die aand kom hy by die huis en daar is 'n Superman suit op die bed. 

Baie onsteld vertel hy sy vrou dat sy iets anders moet kry want Superman was en is nog altyd 'n wit ou. Volgende aand kry hy 'n Spiderman suit op die bed. Hy vertel sy vrou sy is f@kken stupid want Spiderman en Superman is wit ouens en hy is swart - hy soek 'n kostuum wat by 'n swart man sal pas. Die volgende aand kom hy by die huis en kry 'n klomp wit kolle, 'n wit belt en 'n wit stok op die bed. Hy roep sy vrou en vra watse k@k is dit?, waarop sy antwoord: "Jy trek jouself kaal uit, plak die wit kolle op jou lyf en gaan as 'n domino blokkie! 

As jy dit nie laaik  nie dat sit hy die wit belt om jou lyf en gaan as 'n oreo koekie. As jy dit nie laaik nie dan druk jy die wit stok in jou gat op en gaan as 'n magnum roomys! 

29.

Dogtertjie: "Pappa waar kom babas vandaan? Pappa: "Pappa plant 'n saaitjie in mamma se maag. Dogtertjie: "Moet mamma die saadjie sluk? Pappa: "Net as sy nuwe skoene soek!"

30.

Man sê vir sy vrou: “As ek eendag sterf moet jy asb al my goed verkoop!”
“Hoekom?” vra sy vrou. “Ek wil tog nie he n poephol moet my goed gebruik nie.” sê hy. Sy antwoord: “ Nou wat laat jou dink dat ek weer met 'n poephol sal trou?”

31. 

Gatiep is inni die mood & druk vi Maraai. Maraai: "Nei Gatiep ek kannie, eks op die woman's monthly!"Gatiep: "Ek gee nie om of dit Woman's Monthly, Farmer's Weekly of Huisgenoot isi, vannaand worre djy gelees!!"

32.

Maraai vra vir Gatiep: "Gatiep, wat vra jy vir daai hoenner?" Gatiep antwoord: "Ek vra hom f@koll, wil djy hom iets vra?"

33.

Gatiep kyk vir oulaas na die oorskot van sy pel en se: "Ja, jy hettie mos innie hemel geglo nie en jy het ook nie innie hel geglo nie..en hier lê jy nou..All dressed up, and no where to go!"

34.

Gatiep en Meraai breek op, maar Gatiep het darem vir Meraai 'n gift gekoop. Meraai skeur die lint af en maak die boks oop. "Wat moet ek maak met 'n rocket?" vra sy. 
Gatiep kyk vir haar en smile: "Jy soek mos space....nou F*K*F!"

35.

Die dominee stap eendag ini straat af. Gatiep kom vloek vloek ini straat op. Die dominee besluit toe hy moet iets aan die saak doen. Dominee: "Goeie dag seun." Gatiep: "Jis!!!" Dominee: "Seun sê my waars Shoprite?" Gatiep: "Jy n*** links!, dan n*** j regs en j n*** some weer links!" Dominee:(geskok) "Seun! Weet jy met wie j praat?! Ek is die een wat jou eendag moet hemel toe lei!!" Gatiep:(dik befok) "Maar djy weet da nou nie eens waars Shoprite ni!!!!"

36.

Gatiep staan opi stoep by Tygervalley en 'n Transvaler stop by hom en vra :"Verskoon my, maar wat is die vinnigste manier om van hier na die Waterfront te kom ?"
Gatiep :"Minee ry of loep jy ?"
Transvaler :"Ek ry !"
Gatiep :"Daais di vinnigste manier Minee !"

37.

Gatiep en Meraai kamp in die Outback en sien een oggend hoe 'n krokodil 'n ander toeris opvreet.

Gatiep sê vir Meraai: "Jirre Meraai'tjie, check nou daai is n regte Laney, hy't 'n genuine Lacosté sleeping bag!"

38.

Die Regter kyk vir Gammat in die oog en se: "Dis nou die 6de jaar na mekaar dat jy in my hof in die beskuldigdebank staan." 'Djou honour,' se Gammat, 'moenie vir my blame omlat jy nie promotion kan kry nie.'

39.

Die pastoor druk Gatiep 3 keer onder die water en na die 3de keer sê die Pastoor: "Jy's nou gedoop en van vandag af is jy 'n nuwe skepsel .. die ou ene is weg .. Geen alkohol meer oor jou lippe nie! So van vandag af is jy Gawie!!"
Later toe Gatiep (nou Gawie) by die huis kom, is hy reguit yskas toe. Hy haal 'n bottel yskoue wyn uit. Hy tap die wasbak vol water en druk die bottel 3 x onder die water en sê; "djy is nou Oros"

40.

Gatiep en Maraai staan en wag vir die bus. Trok kom verby gelaai met rolle gras. Maraai: "Sien djy – dis hoe ryk mense leef!"
Gatiep: "Hoe?" Maraai: "Hulle stuur hulle lawn weg om gesny te word!"

41.

Gatiep en Gammat is innie malhuis. Hulle besluit om onder n boom winkel-winkel te speel. 'n Bank is die counter en 'n plastic Coke kis die till. Gammat is agter die counter en Gatiep koop.

Gamat: "Ok, next!".

Gatiep: "My ma vra n halwe bruin brood, twee sigarette en ...."

Gammat: "Half time! Djy sien die winkel is vol!. Moenie my bors warm maakie!. Djy beur nie innie. Staan agter innie lyn!"

Gatiep gee maar paar treë agtertoe en beweeg maar vorentoe soos Gammat die fictitious clients help.

Gatiep: "My ma vra n halwe bruin brood en twee los ....." Gammat:" Het djy ornaments vir ore!. Staan agter innie lyn! "

So gaan dit 7 keer en die agste keer raak Gatiep gatvol en moer Gammat oppie kop mettie kissie en stap weg. Iemand sien hoe Gammat bloei en vat hom siekeboeg toe.

Nurse: "Waar het jy seergekry?".

Gamat: "Innie winkel nurse."

Nurse: "Dit gaan n lang dag wees. Los maar nou die winkel stories. Waarmee het jy so seer gekry?".

Gamat; "Till oor die kop geslat nurse!".

Nurse: "Dit gaan n fokken lang dag wees. OK, wie het jou met die voorwerp geslaan?"

Gammat: "Nie voorwerp nie nurse. Die till!".

Nurse: "Help my!. OK kom ons sê jy was met die till oor die kop innie winkel geslaan. Wie het dit gedoen?"

Gatiep: "Wiettie nurse."

Nurse: "Hoe de blou hell kan jy nie weet nie?"

Gammat: "Winkel was baie vol nurse!"

42.

 'n professionele Gholfspeler met sy blink-nuwe Mercedes Benz stop by 'n klein dorpie om petrol in te gooi en sy bene te rek. Hy vra vir Gatiep om VOL TE MAAK.
Terwyl hy geld uit sy hempsak uithaal om te betaal, val twee gholfpennetjies op die grond.
"Wat is dit?" vra Gatiep belangstellend.
"Pennetjies!' antwoord die speler.
"Waarvoor is dit, Larney?" vra Gatiep.
"Ek rus my balle op dit terwyl ek dryf!" antwoord die Pro.
"Eish!!!" antwoord Gatiep. "Mercedes dink ook aan alles!!!"

43.
Meraai lees die 'Fanie en Melanie' uitreksel en sê aan Gatiep: "Gatiep, het jhy gewiet dat hïennas net elke 2de jaar paar?"

Gatiep: "Fokkit Meraai, ma dan het hulle mossie iets om oor te lag nie?"