# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

...Hy het 'n ellelange relaas gelewer. Hy het 'n baie lang verslag gelewer. Latyns ulna = elmboog. Nederlands elle = 'n ou lengtemaat, ongeveer vanaf die elmboog tot by die vingerpunte.