# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Sy het elf-en-dertig geite (sy het altyd 'n klomp nukke en grille). Sy het dit die elf-en-dertigste keer gedoen (sy het dit vir die soveelste keer gedoen).

In die Nederlandse wewersbedryf verwys dit na 'n kam met 41 (11+30) gange, waaroor die breedste en fynste linne geskeer is. sy klagtes was elf-en dertig en 'n kleintjie (hy het gedurig klagtes). Hy doen alles op sy elf-en-dertigste (hy doen alles dooierig en traag). 

Wat Praat jy!

Afrikaanse Idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings

Saamgestel deur Johanna de Wet

ISBN  978-1-86919-388-1