# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Dink Jy Darem Nog Aan My


Groep 2


Die jare gaan, so snel verby.
Maar dit wek in my steeds verlange.
Waarom moes, ons afskeid neem.
Waar is al ons tere liefde heen.

Dink jy darem nog aan my.
Al die lang en eensaam aande.
En onthou jy elke jaar ons belofte aan mekaar.
Dink jy darem nog aan my.

Dink jy darem nog aan my.
Het jy my nog nie vergeet nie.
Want die jare gaan verby.
Sal ons liefde steeds nog bly.
Dink jy darem nog aan my.

Instrumenteel

Is dit nou, al reeds te laat.
Bring die jare dan vir ons dan meer smarte.
Die geluk, is nou verby.
Want dit's net bedoel vir jonger harte.

Dink jy darem nog aan my.
Al die lang en eensaam aande.
En onthou jy elke jaar ons belofte aan mekaar.
Dink jy darem nog aan my.

Dink jy darem nog aan my.
Het jy my nog nie vergeet nie.
Want die jare gaan verby.
Sal ons liefde steeds nog bly.
Dink jy darem nog aan my. 

SA Topsites ::

Dink Jy Darm Nog Aan My.mp3