Die Twaalf Drakensberg: Inskrywingsvorm

5 - 9 September 2022

Tent Keuses


Kleredrag






EOK14 Enkelouer en kind kampe
Bring eie tent, of bewoon ons 4-man Coleman Tent @ EOK#13

#PAMPER ME!


Info volg...


Maandag, 5 September 2022


15:00 - 19:00 Aankoms


Dinsdag, 6 September 2022


07h00 -          Ontbyt


08:30 - 10:30 Staproete / Hiking Trail 


Woensdag, 7 September 2022


15:00 - 17:00 Drakensberg Seunskoor Vertoning


Donderdag, 8 September 2022


08:30 - 10:30 Staproete / Hiking Trail 


Vrydag, 9 Septemer 2022


15:00               Vertrek


Omgewing: 4-Ster Hotel


Selfoon Opvangs: Ja


Warm Water: Ja


Stort: Ja


Taal: Afrikaans


Omringende Dorpe:  


Onmiddelike verwydering van perseel: Dwelms en 'n Bloubul trui of ander Bulls Memorabilia.  


Warm water en skoon ablusie-blokke vir beide mans en vrouens is beskikbaar. 24 Sekuriteit. Geen diere word toegelaat.


Wat moet jy saambring? Eie tent (maar hier 4 man-tente). Eie slaapsak en eetgerei. Verversings. Ordentelike stapskoene. Kampstoel. Fietse en sonskerm. Hoed. Verkyker. Muskiet-goed. Reënjas. Swemhandoeke. FUN Attitude. Lagspiere. Koplig of flits. 1 Pak Marshmellows. 'n Ou stel klere (en skoene) vir rivier of dam.


'n Deposito van 30% van ooreengekomde bedrag, moet jou aansoek vergesel om kamp toekenning te bevestig. Finale balans teen 10 Junie 2022. 


Kultuur Avontuur Kamp 


Vra gerus vir verwysings van enkel ouers wat al bygewoon het. 


Paul Joubert (52): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 13, Die Voortrekkers 27 kampe, Redakteur My Volk, Erfenis Aktivis, Omroeper en 'Content Writer' Radio Kuber Kontrei, Kulturele Streeksgids Gauteng - NQF4 (deur Drum Beat Academy)* 


Gareth Ferreira (36): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 5


Ronel du Toit (47): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 3


Sarel Botha (56): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 3


Kultuur Avontuur Kamp


Bank:                      Capitec


Takkode:                 470010


Rekening:               127 236 2823


Naam en Van as verwysing (sms 079 219 6735)


*Kredietkaart en Paypal betalings welkom!


Kultuur Avontuur Kamp

  1. EOK#14 | 01 Julie 2022 - 04 Julie 2022 Enkel Ouer Kamp
  2. RKK#5 | 09 Augustus 2022 Radio Kuber Kontrei Golf Dag (Akasia) Pretoria
  3. NAM#01 | 1 September 2022 - 7 September 2022 Pretoria tot Namakwaland Blomme-bustoer
  4. EOK#18 | 23 September 2022 - 25 September 2022
  5. EOK#16 | 30 Augustus 2022 - 03 Oktober 2022
  6. EOK#17 | 16 Desember 2022 - 19 Desember 2022 Enkel Ouer Vaaldriehoek
  7. EOK#19 | 5 Januarie 2023 - 8 Januarie 2023 
Radio Omroeper Kort Kursus ♦  # Jou hart. My taal. Ons stem! ♦ Ons het jou stem nodig. Skryf nou in! ♦ Volledig aanlyn ♦ Woensdae 19h00 tot 20h00 ♦ Facebook079 219 6735 ♦ Kliek hier vir meer inligting tov kursus ♦ trotsafrikaans@myvolk.co.za