Die Stem van Suid-Afrika - Die Stem.mp3
DIE STEM VAN SUID-AFRIKA
Uit die blou van onse Hemel
Uit die diepte van ons see
Oor ons ewige gebergtes
Waar die kranse antwoord gee
Deur ons vêr verlate vlaktes,
Met die kreun van ossewa.
Ruis die stem van ons Geliefdes
Van ons land Suid-Afrika.
Ons sal antwoord op jou roepstem,
ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe,
Ons vir jou Suid-Afrika.
Die Stem van Suid-Afrika - Die Stem.mp3