# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

 
SA Topsites ::

Maak 'n pasta van koeksoda en water en plaas dit op die steekplek. Dit trek die gif baie vinnig uit. Skraap die angel uit, in plaas daarvan om dit uit te trek. Sit engelse sout oplossing op watte op die steekwond en bedek dit met 'n pleister. Party mense is allergies vir bysteke en kan urtikarie ('n opgehewe uitstlag, ook bekend as netelroos) of selfs kwaai skok ontwikkel, asook 'n opgeswelde gesig en mond, moeilike asemhaling en lomerigheid. 'n Bietjie asyn op 'n bysteek trek die seer uit. Smeer die uie oor 'n bysteek nadat die angel afgekrap is.