# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

...Hy was boeglam geskrik. Van skrik kon hy nie roer nie. Die Nederlandse boeglam verwys na die toestand van 'n perd wat lam in die boeë is, dikwels as gevolg van verrekking of rumatiek.