Woord van die Week

Posted by Paul Joubert on Tuesday, April 10, 2012 Under: Woord van die Week

Janusgesig Oppas vir sy Janusgesig. (Wees versigtig; hy is vals. Janus was 'n ou Romeinse god wat met twee gesigte afgebeeld word. By alle godsdienstige geleenthede is hy altyd eerste aangeroep. Die eerste dag van elke maand, sowel as die eerste maand van die jaar, is aan hom geheilig.)

In : Woord van die Week 


Tags: die afrikaner  afrikaner geskiedenis  janusgesig  afrikaanse erfenis en kultuur  alles afrikaans 

Make a free website with Yola