Witkop Blokhuis

Posted by Paul Joubert on Thursday, April 5, 2012 Under: Ons Geskiedenis
More besoek ek die Witkop Blokhuis om 'n storie rondom dit te skryf. Ek sien nogal uit daarna, want ek woon al amper 12 jaar in Vereeniging, en het nog nooit die moeite gedoen om dit te besoek nie. Ek vertel more die volle verhaal....

In : Ons Geskiedenis 


Tags: afrikaner geskiedenis  afrikaner heritage  afrikaner history  die blokhuis  die witkop blokhuis  the blockhouse  witkop blockhouse  anglo boere oorlog  anglo boer war  1899 - 1902