Witbroodjie

Posted by Paul Joubert on Wednesday, July 1, 2015 Under: Woord van die Week
Witbroodjie - 'n Witbroodjie. Iemand, veral 'n kind, wat vertroetel en verwen word. (A blue-eyed boy.) A favrourite / pet. Liefling. Wit brood is 'n fyner gemaak as growwe of bruin brood, en het ook altyd duurder gekos. Om iemand dus 'n witbroodjie te noem, beteken dat hy hoër geag word as die ander mense om hom.

Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Anton F. Prinsloo
ISBN 978-1-86890-101-2


 

In : Woord van die Week 


Tags: witbroodjie  vertroetel  blue-eyed boy  spreekwoorde en waar hulle vandaan kom  anton f. prinsloo