Wie was die eerste Suid-Afrikaner wat 'n Nobelprys kon wen!

Dawid van Lill is 'n bekende vraesteller wat al sy slag op radio, televisie, in tydskrifte en op die Internet gewys het. Hy het die gewilde televisieprogram Flinkdink in 1984 en 1986 gewen. Dawid was was twaalf jaar lank programbestuurder by Punt Geselsradio. Daarna het hy besluit om van sy belangstelling in algemene kennis en feite 'n loopbaan te maak, en as inligtingsmakelaar by Think Media stel hy daagliks feite saam vir verskeie tydskrifte, koerante en webruimtes op die Internet.

Antwoord: Dr. Max Theiler is in 1899 in Pretoria gebore en het in 1951 die Nobelprys vir Geneeskunde en Fisiologie gekry vir sy navorsing oor geel koors.

Wat 'n Vraag!
Dawid van Lill
Human & Rousseau
ISBN 0-7981-3970-6