Waar kom die woord Rubicon vandaan?

Posted by Paul Joubert on Thursday, August 22, 2013 Under: Woord van die Week
Hy het die Rubicon oorgesteek. Hy het 'n onherroeplike stap geneem. Die Rubicon is grensrivier tussen Italië en Gallië waaroor Julius Ceaser in 49 vC getrek het. 

In : Woord van die Week 


Tags: rubicon  grensrivier tussen italië en gallië 
www.myvolk.co.za Logo

Make a free website with Yola