Showing Tag: " wat praat jy johanna de wet" (Show all posts)

Galghuwelik

Posted by Paul Joubert on Wednesday, October 21, 2015, In : Woord van die Week 
Hulle het 'n galghuwelik aangegaan. Vroeër kon 'n misdadiger in Pole en Engeland die galg vryspring as 'n dame van goeie karakter haar, volgens 'n ou volksgebruik, bereid verklaar om met hom te trou.

Wat praat jy!
Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings
Johanna de Wet
ISBN 978-1-86919-388-1 

Continue reading ...