Parnassus

Posted by Paul Joubert on Wednesday, June 3, 2015 Under: Woord van die Week

Sy wil Parnassus bestyg. Sy wil 'n digter word. Volgens Griekse mitologie die berg wat aan die Muse gewy is: die godinne van sang en digkuns. Die plek waar inspirasie gevind kan word. 

Wat Praat jy!

Afrikaanse Idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings

Saamgestel deur Johanna de Wet

ISBN  978-1-86919-388-1

In : Woord van die Week 


Tags: parnassus  griekse mitologie  muse  wat praat jy!  afrikaanse idiome  gesegdes en vaste uitdrukkings  johanna de wet