Kappiekommando

Posted by Paul Joubert on Wednesday, February 27, 2013 Under: Woord van die Week
Was jy ook lid van die kappiekommando? Was jy ook een van die groep vroue wat met 'n bepaalde doel voor oë saam opgetree het? Tydens die Tweede Vryheidsoorlog het 'n groepie vrouespioene die Geheime Diens van die Boere bygestaan. In haar boek verwys Johanna Brandt na hierdie vroue as die Kappiekommando.  

In : Woord van die Week 


Tags: kappiekommando  tweede vryheidsoorlog  'n groepie vrouespioene  geheime diens  johanna brandt 
www.myvolk.co.za Logo