Heksesabbat

Posted by Paul Joubert on Tuesday, October 20, 2015 Under: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
'n Heksesabbat. 'n Groot wanorde / kabaal. (Witches' sabbath).

Die heksesabbat was 'n jaarlikse, nagtelike fees van die hekse onder aanvoering van die duiwel, onder andere op die Bloksberg in die Harzgebergte in Duitsland of op ander plekke soos die Mokerheide in Nederland. 

Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Anton F. Prinsloo
ISBN 976-1-86890-101-2

In : Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom 


Tags: heksesabbat  harzgebergte in duitsland  mokerheide in nederland  spreekwoorde en waar hulle vandaan kom  anton f. prinsloo