# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

...By elke stoutigheid is hy die belhamel. By elke stoutigheid neem hy die voortou. Die bok wat voor geloop het, het gewoonlik 'n klok (bell) om die nek gehad, en dan het die ander agter hom aangeloop.