# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Passie

Kom luister elke Dinsdagaand vanaf 20h30 tot 22h00 na Beatrice Harmsen Grobler en haar program Passie! Hierdie week gesels sy met Belinda Schmarr en Ian du Plessis van Dubai -exPats. Hoe vergelyk SA met Dubai. Of is dit net maanskyn en rose? Dink weer. Elke land, soos jy sal hoor in die program, het sy uitdagings!

Beatrice Grobler is die eienaar van Sinergia Hospitality Services, en ook die agent vir Wandsbeck Wyne in Gauteng. Kontak haar gerus by 082 462 3847.

 

Passie Avontuur Beatrice Grobler.2016-03-21.mp3

Passie Dubai Beatrice Grobler.2016-03-15.mp3

PassieTriomfeer met WoordeBeatrice Grobler.2016-03-08.mp3

PassieOosWesBeatrice Grobler.2016-02-23.202717.mp3

PassieBeatrice GroblerRKK.2016-02-03.mp3

RandallWicombSNRPaul.2016-01-11.190036.mp3

VergeteMusiekPaul.mp3

AlabamaSNRPaul.2015-12-11.210248.mp3