# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

Mengelmoes

Kom luister elke Sondagoggend vanaf 08h00 tot 09h00 na Beatrice Harmsen Grobler en haar program Mengelmoes! 'n Heerlike program vol geestelike liedere en musiek keuses, wat jou in die regte gemoedstoestand kry vir die oggend diens, gelei deur Hennie Lottering.

Beatrice Grobler is die eienaar van Sinergia Hospitality Services, en ook die agent vir Wandsbeck Wyne in Gauteng. Kontak haar gerus by 082 462 3847.

 

Mengelmoes 3 Beatrice Grobler.2016-04-03.mp3

RandallWicombSNRPaul.2016-01-11.190036.mp3

VergeteMusiekPaul.mp3

AlabamaSNRPaul.2015-12-11.210248.mp3