# Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie

 Sanger(es) (se voornaam in Alfabetiese volgorde) 

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 

 Volkswysies 

  A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 


Bloed teen die mure, Ou man op die vloer, Wat eens ons land se brood en botter was, Is nou 'n vermoorde boer

 Daai mensies wat jy aangerand het
Was al oud en grys, 
Dit vir kleingeld, juwele, lekkerkry
En die paar goedjies in sy kluis.

Dis lankal nie meer roof nie, 
Dis nou koudbloedig moord
Wat veronderstel was om n land van enigheid te wees
Is nou swart teen wit, soort by soort

Jul roei ons uit,
Jul maak ons dood, 
Ons vra hulp van ander lande af, 
Maar NIEMAND sien die nood..

Ons vra uit hulpeloosheid, 
"Die minderheid" wat lewe in vrees, 
Niks meer hoop vir die toekoms
En wat die land sou kon wees

Ons bid vir ons volk, ons bid vir die Boer,
Dat die Here hul almal seen, 
Dat die Here sy hand van beskerming oor ONS mense hou, 
Ons bid nie meer vir reen..

Ons huil saam met families wat als verloor, 
Ons sal saam as een treur, 
Want waar daar eens vrede in ons gewese land was, 
Is daar nou niks meer

                    © V.L van Vuuren

Afrikaanse Wiegeliedjie (Lamtie.mp3