Weeklikse Aanlyn Publikasie oor Afrikaans, in Afrikaans, vir Afrikaans!

 O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles

                     - C.F. VISSER

Maandag 13 Mei 2013 

Foto Nuus 

 Die storie van die Afrikaners se stryd om te oorleef - met heftige meningsverskille oor wat oorlewing behels - word hier volledig vertel. Die agtergrond is een van 'n gebrek aan veiligheid omdat die Afrikaners altyd so bitter min was. Die verhaal is soms heroïes, soms tragies, altyd boeiend - vol drama, ironie en paradokse.    

                                                   - HERMAN GILLOMEE

Musiek van die Week! 

Stef Bos van Mpumalanga tot die Kaap

Stef Bos

Van Mpumalanga tot die Kaap



Suikerbossie.mp3

Afrikaans is die taal wat vir Wes-Europa en Afrika verbind... Dit vorm 'n brug tussen die groot helder Weste en die magiese Afrika... En wat daar groots aan hulle vereniging kan ontspruit – dit is miskien wat vir Afrikaans voorlê om te ontdek. Maar wat ons nooit moet vergeet nie, is dat hierdie verandering van land en landskap as't ware aan die nuwe wordende taal geslyp, geknee, gebrei het... En so het Afrikaans in staat geword om hierdie nuwe land uit te sê... Ons taak lê in die gebruik wat ons maak en sal maak van hierdie glansende werktuig..

                                                                       - N P VAN WYK LOUW

 Top 10 Afrikaanse Liedjies

Kies jou top 10 Afrikaanse liedjies NOU!




















  
 
Afrikaans, Afrikaner Geskiedenis, Afrikaanse Erfenis en Kultuur

Dis makliker om die gemeente lief te hê as jou buurman, en die hele menslike geslag as jou vrou se familie. 

                                        - C J LANGENHOVEN

Top 10 invloedryke Afrikaners

Kies jou top 10 gunstelinge NOU!




















 

  
 

God het mos in die storm ons volk se leiers tussen klip en blits met baarde, Bybel en sambok gevorm...

                                                                    - D.J. OPPERMAN

Visit my facebook page, My volk, Afrikaner Geskiedenis, afrikaanse erfenis en kultuur, Die Afrikaner, My volk
twitter, my volk, afrikaner geskiedenis, afrikaanse erfenis en kultuur, my volk, die afrikaner, afrikaans as taal

Kultuur

VICTOR SINGH

Hy was lank weg, Victor Singh. Die mense wat hom geken het voor hy Pretoria toe getuur is, het hom byna nie herken toe hy weer hier opgeneem is nie.

SWART-YS

Ná twee maande van swerf in Europa het Jean-Jacques vermoed dat hy eensaam is, en sy spieël het dit bevestig, want verwaarlosing is 'n neerslag van eensaamheid.


 Musiek

GERT VLOK NEL: ONHERROEPLIK

Gert Vlok Nel moet genoem word in dieselfde  asem as Bob Dylan, Koos du Plessis en Leonard Cohen. Of so voel dit vir my. Hulle neem jou op woordvlugte...

JUANITA DU PLESSIS: JY VOLTOOI MY!

Juanita du Plessis is ongetwyfeld die grootste en gewildste Afrikaanse vrouekunstenaar in Suid-Afrika. Hier is haar nuutste vrystelling.

ROBBIE WESSELS: KAALVOET

In 2005 word hy vereer deur Huisgenoot as Beste Nuweling in die Afrikaanse musiekbedryf. Akteur. Musikant. Komediant. Kaalvoet is sy nuutste vrystelling. 


Vandag in die Geskiedenis                         

NASIONALE KRUGER WILDTUIN: ONS TROTS

Die Nasionale Krugerwildtuin is die grootste wildreservaat in Suid-Afrika, en 'n trekpleister vir internasionale en plaaslike toeriste. Die park strek ongeveer 350 kilometer van noord na suid en 60 kilometer van oos na wes.

DIE KASTEEL DIE GOEIE HOOP

Die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad is die oudste gebou uit die blanke vestigingstyd in Suid-Afrika. Gebou tussen 1666 en 1679 deur die VOC, vervang hierdie vesting die klei- en houtfort gebou in 1652 deur Jan van Riebeeck.

DIE WONDERWERK VAN BLOEDRIVIER

In die laer was 470 blankes, 60 swart krygsmanne van Alexander Biggar en 'n onbekende aantal swartes en Kleurlinge wat as touleiers, wadrwyers en beeswagters diens gedoen het teenoor 10,000 geoefende en dapper Zoeloekrygers.

AFRIKAANSE TAALMONUMENT

Op 'n heuwel bokant die Paarl staan 'n monument. Die Afrikaanse Taalmonument - wat bestaan uit verskillende groter wordende strukture van 'n konvekse en konkawe aard, wat die invloede van verskillende ander tale en kulture, asook politieke ontwikkelings in Suid-Afrika, op Afrikaans simboliseer. 


Redaksioneel

VIR GOD EN VADERLAND

In 1914 se tragiese botsing van broer teen broer sterf Jopie fourie voor 'n vuurpeleton en word feitlik 'n legende onder sy mense. 

WISKUNDE KLASSE VIR ZUMA

South Africa's economy remains largely in the hands of "white males", 18 years after the end of Apartheid., President Jacob Zuma said. Dit was die woorde van ons Staatspresident in 'n toespraak gelewer op 26 Junie 2012.

VRYHEIDSDAG; GELOOFSBELYDENIS VAN 'n NASIONALIS

Tans woon daar nagenoeg 2,042,699 blankes in Suid-Afrika wat na 1976 gebore is en wat gaan deelneem aan Vryheidsdag vieringe op 27 April 2012. Dit verteenwoordig 44,74% van alle blankes wat tans in Suid-Afrika teenwoordig is.

ARBEID IS DIE SLEUTEL TOT AFRIKANER VRYHEID

Luister Afrikaner! Een honderd jaar gelede het die Afrikaner volk hom presies bevind – soos nou! – in die buitebaan van die Suid-Afrikaanse ekonomie en politiek. Die “keiser” was toe Ingels en nie “Zoeloe” nie. Feit bly staan – ons was oorgelaat aan ons eie lot. Hoewel daar baie verskille is tussen toe en nou, is daar net soveel ooreenkomste wat getref kan word.

 

Taal

HY SIT AL WEER OP SY KAPITTELBANKIE

Hy bieg al weer sy oortredinge. In die Rooms-Katolieke Kerk gaan sit 'n kloosterling op 'n kapittelbankie wanneer hy sy sondes bely, of wanneer hy sy straf aanhoor. 

NEANDERTAL

Moenie soos 'n Neandertalmens optree nie. Moenie soos 'n onbeskaafde 'grotmens' optree nie.


Plaaslik

DIE ERFENIS VAN ONS VADERS...

Dinsdag, 30 Mei 1961 het Ds. P.J Jordaan van die Nederduitse Gereformeerde Gemeente Drie Riviere die feesprogram by Laerskool Drie Riviere (geleë te Limpopo straat) geopen.

WITKOP BLOKHUIS BESOEK...

Tydens die Anglo-Boereoorlog van 1899 - 1902, het die Britse magte ongeveer 441 sement blokhuise gebou. Die Witkop Blokhuis is te vinde op die R59 tussen Vereeniging en Meyerton. Dit was gebou op 'n koppie - dieselfde koppie en...


Laai Hier Af

Volksmoord Barometer


DODETAL SYFER VANAF 1994

Hoeveel blankes is vermoor deur swartes sedert die einde van Apartheid? 

Nagenoeg 68 798 wit Suid-Afrikaners is vermoor sedert 1994 in rasgemotiveerde haat moorde. Meer as 4041 wit Kommersiële Boere is in dieselfde tydperk vermoor. Hierdie moorde is brutaal, die aanvallers spaar niemand nie, kinders en babas ingesluit. Vrouens word verkrag en dan vermoor - en in meeste gevalle word min artikels vermis - indien enige. 

Die ANC is tans besig om die manier waarop hierdie sake gerapporteer word, te wysig. Binnekort mag RAS nie aangedui word in die moorde nie, wat dit onmoontlik gaan maak om te rapporteer aan die wêreld wat tans in ons land plaasvind. 

Boer genocide, boer war genocide, boer genocide pictures, boer farm murders, stop boer genocide, genocide in South Africa, Farm murders South Africa